Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Blyde Canyon, A Forever Resort Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Blyde Canyon, A Forever Resort |  Date posted:  | Impressions: 16319   204

Blyde Canyon, A Forever Resort - Blyderivier, Mpumalanga
Kamp & Leef Gekose Oord

Met uitstekende uitsigte van die Blyderivier-Canyon, die derde grootste en groenste canyon in die wêreld en die Drie Rondawels, is hierdie Mpumalanga-oord geleë op die platorand, 160km noord van Nelspruit. ‘n Ideale basis vir staproetes en skilderagtige ritte per motor na die bekende Mpumalanga bestemmings, insluitende Pelgrimsrus. Verblyf bestaan uit 30 welige, woonwa-staanplekke (almal met kragpunte), 2 ablusie-geriewe, asook ‘n rolstoelvriendelike ablusie-gerief. Daar is ook ‘n luukse gastehuis met 6 slaapkamers en ‘n uitsig oor die canyon. Verder nog 98 landelike, klip-berghutte vir 2 tot 6 persone. Besoek die naby-geleë Bourke’s Luck Potholes, The Pinnacle, die Mac-Mac waterval en God’s Window, of geniet die geriewe en perdry by die oord.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Blyde Canyon, A Forever Resort
086 122 6966
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News