Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Kom Toer Saam!

Category: Resort News | Author: ATKV Head Office |  Date posted:  | Impressions: 48241   92

Kom Toer Saam!

24 – 31 Mei 2020

Ontdek die warmte van die Kalahari met sy pragtige kristalle, halfedelgesteentes en sy onbeskryflik mooi sandduine.

Kom ry saam met ons deur die Kgalagadi Oorgrenspark op soek na die Kalahari-leeu en ervaar die natuur saam met oulike meerkatte in ’n rehabilitasiesentrum.

 

PAKKET KOSTE:


R9 200-00 per persoon wat deel
R13 200-00 enkel tarief

 

HOOGTEPUNTE:

  • Khi-Solar One
  • Bootrit
  • Augrabiese Waterval
  • Crystal Mineral Springs
  • Eksotiese Droëvrugte Padstal
  • Kgalagadi Transfrontier Park
ATKV Head Office
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News