Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Tuinroete NP Tsitsikamma Gekose Oord

Category: Resort News | Author: SAN Parks Head Office |  Date posted:  | Impressions: 37605   449

Tuinroete NP Tsitsikamma - Stormsrivier, Oos-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Waar die swellende branders van die Indiese Oseaan hulle aanhoudend teen die rotsagtige kuslyn te pletter loop, waar hoë bosse en fynbos deinend afrol na die see in ‘n ongerepte groen tapyt, waar oeroue riviere hulle pad deur rotsagtige klowe na die oseaan oopkerf, vind u “die plek van baie water”. Hier is die Stormsrivier-ruskamp, die Tsitsikamma se deel van die Tuinroete Nasionale Park. Die hartland van die park strek sowat 5km na die see toe, wat ‘n wonderlike, tussengety-lewe van rif en diepsee-vis beskerm.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

SAN Parks Head Office
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News